3 Chords used in the song: D, A, G
Rate song!
←
View these chords for the Baritone
Transpose chords:
INTRO:D......D.....G......D......
D
A
New-born babies word gou entrepreneursG
Bou karre van draad en staalA
Wie benodig ingenieursD
A
Die jonger generasie vergeet hulle's jonkG
A
Leer vuil taal en vingerlanguage in die tronkeD
A
Ons skryf ons drome op ou OMO-bokse neerG
Hoop als word skoongewas
A
Violence-free
D
Ons is mos in beheer
A
Van ons feelings
G
A
En ons is happy
CHORUS:
D
Want ons is proudly South AfricanA
Luister Koos Kombuis
G
Op 'n ou draadloos
A
In 'n sinkdakhuisD
Amazi van die dorp
A
'n Brood van Sasko SamG
Leer ek die kinders bedel
A
In die traffic jamD
Ons almal stook 'n vuurA
Ons almal hou van braaiG
Ons almal mix ons taalA
D
En almal verraai mekaar
D
A
Toi-toi-toi, Toys-R-Us
G
Daar word met ons gespeel
A
Deur mense van 'n hoërD
Klasse is oorvolA
Maar die kosbllkke bly leegG
En almal vreet net politicsA
In plaas van aanbeweeg
CHORUS:
D
Maar ons is proudly South AfricanA
Luister Koos Kombuis
G
Op 'n ou draadloos
A
In 'n sinkdakhuisD
Amazi van die dorp
A
'n Brood van Sasko SamG
Leer ek die kinders bedel
A
In die traffic jam
CHORUS x2:
D
En ons bly proudly South AfricanA
Luister Koos Kombuis
G
Op 'n ou draadloos
A
In 'n sinkdakhuisD
Amazi van die dorp
A
'n Brood van Sasko SamG
Leer ek die kinders bedel
A
In die traffic jam
Tab comments (0)

Need help, a tip to share, or simply want to talk about this song? Start the discussion!
Top Tabs & Chords by Die Melktert Kommisie, don't miss these songs!
About this song: Proudly South African
No information about this song.