3 Accords utilisés dans la chanson: D, G, A
Notez la chanson !
←
Voir ces acccords pour le Baryton
Changer de tonalité:
D
G
D
Kyk of jy vir my die son kan vangD
G
D
A
D
Daars ‘n kamer in die huis waar ons die son kan hangD
G
D
Dit is donker by die venster in die middel van die dagD
G
D
A
D
Onthou nog hoe helder die kamer kon lagD
G
D
Kyk of jy vir my die son kan bringD
G
D
A
D
Daar’s ‘n liedjie in die gange waar die son kan singD
G
D
Want dis stil in die hoekie hierdie koue seisoenD
G
D
A
D
Kan jy sien wat die wind en die reën aan my doenD
G
D
A
So o on vanger ek vra jou mooi
G
D
Laat hom weer vir my kom skynD
G
D
A
So o on vanger laat my verstaan
G
A
G
A
Hoe ‘n somer sommer so in die niet kan verdwyn
D
En laat hom skyn -D
G
D
Kyk of jy vir my die son kan kryD
G
D
A
D
Daar’s ‘n huisie in my hart waar die son kan blyD
G
D
Kyk of jy die son vir my kan steelD
G
D
A
D
Daar’s ‘n plekkie in die tuin waar die son kan speel
O o o ho
KOORD
G
D
A
So o on vanger ek vra jou mooi
G
D
Laat hom weer vir my kom skynD
G
D
A
So o on vanger laat my verstaan
G
A
G
A
Hoe ‘n somer sommer so in die niet kan verdwyn
D
En laat hom skyn -D
G
D
Bring ‘n bietjie lig vir die draaie op my pad
A
G
D
En ‘n handjie vol strale vir die donker in my hart
KOORD
G
D
A
So o on vanger ek vra jou mooi
G
D
Laat hom weer vir my kom skynD
G
D
A
So o on vanger laat my verstaan
G
A
G
A
Hoe ‘n somer sommer so in die niet kan verdwyn
D
En laat hom skyn -D
G
D
So o on vanger
Commentaires (0)

Besoin d'aide, envie de partager une astuce, ou simplement de parler de cette chanson? Commencez la discussion!
Top Tabs et Accords de Valiant Swart, ne manquez pas ces chansons!
A propos de cette chanson: Sonvanger
Pas d'information sur cette chanson.