4 Acordes usados na música: D, C, G, F
Avalie a canção!
←
Veja estes acordes para o Barítono
Transpor cifras:
Strum :D
D U U
D U
Intro:C
G
F
G
C x2
Verse 1C
G
F
Ek het vriende wat ek sien
G
C
ek is verslaaf aan nikotienC
G
F
Ek hou van karre wat kan ry
G
C
ek huil gewoontlik as ek bakleiC
G
F
Ek het gedog dat dit sou reen
G
C
toe word ek stil en wag aleen
G
F
G
C
tot jy kom klop het hier aan my deurG
F
G
C
G
F
G
Verse 2C
G
F
Ek het 'n dak bo-oor my kop
G
C
ek in die winter laaik ek sopC
G
F
Ek raak benoud wanneer hy luister
G
C
net soos wanneer mense fluisterC
G
F
Ek wonder of jy sal onthou
G
C
dat jou woorde aan my klou
G
F
G
C
as jy my insluk sonder om te kou
G
F
so ek skreeu 'n song vir jou my lief
G
C
bly nog 'n rukkie asseblief
G
F
want as ek sing dan sing jy saam
G
C
in 'n droom roep ek jou naamG
F
G
C
G
F
G
Verse 3C
G
F
Ek is so dronk soos koos kombuis
G
C
daar is geen swembad by my huisC
G
F
My sussie bly in Potchefstroom
G
C
die mense daar rook almal boomC
G
F
Vier seisoene in jou traan
G
C
hou my vas wanneer jy gaanG
F
G
C
en ek weer, alleen hier staan
G
F
so ek skreeu 'n song vir jou my lief
G
C
jy is 'n engel en 'n dief
G
F
want as ons sing dan sing ons saam
G
C
in 'n droom roep ek jou naam
Comentários da tab (0)

Precisa de ajuda, tem uma dica para compartilhar ou simplesmente quer falar sobre essa música? Inicie a discussão!
Top Tablaturas e Cifras por Karen Zoid, não perca estas músicas!
Sobre esta música: Engel
Nenhuma informação sobre esta música.