10 Chwyty użyte w piosence: B, E5, G#m, E, E#m, G#M, Bsus4, F#5, B5, F#sus2
Oceń piosenkę!
←
Sprawdź te chwyty w wersji dla barytonu
Transponowane chwyty:
intro (instrumental)B
E5
G#m
E x2
B
Kan jy my sê
E5
G#m
Kan jy my sê waar ek my hart moet neerlê
E
Hy is moeg om oorgeloop te wordB
Ek het probeer
E5
G#m
Ek het probeer om self die pleisters op te plak
Maar dis moeilik
E
B
dis moeilik sonder jouB
Dit help nie ek kla nie
E5
G#m
Dit help nie ek vra ook vrae nieG#m
Vergeet die verlede
En groet die hede
ChorusB
My hart hy lê by jou dis alE
Plek waar ek hom vertrou jy hetG#m
Gesê jy sal hom styf vashouE
Terwyl ek jou hart soek
B
By jouB
By jou
E
Ek soek by jouE
By jou
E#m
Hy lê by jouE#m
By jou
E
Hy lê by jouE
My hart hy lê by jou
(Instrumental)B
E5
G#m
E
B
Kan ek jou sê
E5
G#m
Kan ek jou sê dat ek nog meer saam jou wil hê
E
B
Want my hande voel so tuis by jouB
Sal jy my weer
E5
G#m
Sal jy my weer leer om gewoontes af te leerG#m
Want dis moeilik
Dis moeilik sonder jouB
Vir lank nie gepraat nie
E5
Te lank nie aan jou geraak nieG#M
Ek voel hoe ek bewe
Jy laat my lewe
ChorusB
My hart hy lê by jou dis alE
Plek waar ek hom vertrou jy hetG#m
Gesê jy sal hom styf vashouE
Terwyl ek jou hart soek
B
By jouB
By jou
E
Ek soek by jouE
By jou
E#m
Hy lê by jouE#m
By jou
E
Hy lê by jouE
My hart hy lê by jou
bridgeBsus
F#5
Wag vir my dit gaan die moeite werd weesB5
Wag vir my dit gaan die moeite werd weesG#m
F#5
Wag vir my dit gaan die moeite werd weesB5
Wag vir my dit gaan die moeite werd weesF#sus2
E5
Wag vir my dit gaan die moeite werd wees
ChorusB
My hart hy lê by jou dis alE
Plek waar ek hom vertrou jy hetG#m
Gesê jy sal hom styf vashouE
Terwyl ek jou hart soek
B
By jouB
By jou
E
Ek soek by jouE
By jou
E#m
Hy lê by jouE#m
By jou
E
Hy lê by jouE
My hart hy lê by jou
Komentarze do tabów (0)

Potrzebujesz pomocy, masz wskazówkę którą chcesz się podzielić, czy chcesz po prostu porozmawiać o tej piosence? Rozpocznij dyskusje
Top Taby i chwyty Bouwer Bosch, nie przegap tych utworów!
O tej piosence: Oorgeloop
Brak informacji o tej piosence.