5 Accordi usati nel brano: G, C, Em, D, D7
←
Guarda questi accordi per il Baritono
Trasponi accordi:
Verse 1:
G
Gisteraand het die wêreld vergaan
C
Vanoggend het ek wakker geword
En ek het steeds bestaan
Em D
Ek dink dit was my skuld , ek dink dit was
C
en die's my tweede kans
Verse 2:
G
Dit was anders as gewoonlik
Die nag het om die liggies gedans
C
Almal was vrolik, mense het mekaar verstaan
Em D
daar was musiek soos stilte daar was
C
en dit was mooi en ek was daar
Chorus:
G D7 Em
Gisteraand het die wêreld vergaan (Gisteraand)
Em G C
Gisteraand het die wêreld vergaan (Wêreld vergaan)
C G
Gisteraand het die wêreld vergaan en ek was daar
Verse 3:
G
Vanoggend was die mooiste
Alles het meteens bedaar
C
ek het weer 'n kans gestaan
soos die son opkom het die reën geval
Em
Word wakker, word wakker,
D C
alles is nog soos dit was en ons is hier
[Chorus]x2
Commenti Tab (2)
Filtro per:
wonko82
(mokopane)
ek sukkel met sy strum. maar wat ek vind goed klink is als down strums teen n 123 123 12 op elke chord. en daai pattern 2x op die C en G
28 Jan 2018
Top Tabs e accordiby Dans Dans Lisa, non perdere queste canzoni!
Info brano: Gisteraand
Nessuna informazione su questo brano.