7 Acordes usados na música: G, C, D7, D7sus4, Em, B7, Am
Avalie a canção!
←
Transpor cifras:
G C D7 G
Bant hom nou so en flennie die snare
G D7 G
ek is verlief op die kind
G C G D7
Die son slaan vuur uit die sweetvoshare
G D7 G
ek is verlief op die kind
G C D7 G C
Hoor jy meisie met die sweetvoshare, verstaan jy die praat van die
D7sus-D7
rankiesna--re
G D7 G
ek is verlief op jou kind
G Em C D7
En Lappa lei vir Bella koud, by Waboomspruit se geelbossies
G Em C D7
En Lappa maak vir Bella stout met Hanepoot se natrossies
C D7 Em B7
Donker rooi die wingerdblaar en warmrooi die mond van haar
C D7 C D7 Em Am
My hart blom wit vir die voshaarnooi en pluk heide van
C B7
die rooiste rooi
G Em C D7
En Bellabind, my meisiekind, dis hartblomwit, dis heiderooi
G Em C D7
En Bellabind, my meisiekind, dis hartblomwit, dis heiderooi
C Em D7 G
Vir jou my voshaarmeisiekind
G C D7 G C
Hoor jy meisie met die sweetvoshare, verstaan jy die praat van die
D7sus-D7
rankiesnare
G D7 Am?
ek is verlief op jou kind
G D7 G
ek is verlief op jou kind
Comentários da tab (0)
Nenhum comentário ainda :(
Precisa de ajuda, tem uma dica para compartilhar ou simplesmente quer falar sobre essa música? Inicie a discussão!
Precisa de ajuda, tem uma dica para compartilhar ou simplesmente quer falar sobre essa música? Inicie a discussão!
Top Tablaturas e Cifras por Louis Van Rensburg, não perca estas músicas!
Sobre esta música: Voshaarnooi
Nenhuma informação sobre esta música.